
Klaskamer in jou ore – leer deur te luister!
Kry veilige aanlyn toegang tot professionele oudio-lesse van jou kind se leerwerk vir die toetsreeks of eksamen.
Luister en Leer

Duidelike, maklik verstaanbare
Afrikaanse oudio-opnames
van leerwerk.
CAPS-gebaseer

Volg die amptelike skoolleerplan.
Gerieflike leer

Enige tyd, enige plek met
aanlyn toegang.
Meer oor Luisterskool
LuisterSkool is ontwikkel deur ‘n opvoeder wat die behoefte
gesien het vir leerders wat ‘n ouditiewe leermetode verkies.
Hier kan jy luister na oudio-opnames van jou leerwerk wat
alreeds opgesom is. Jy kan luister en leer in die gemak van
jou huis, in die kar oppad na buitemuurse aktiwiteite of terwyl
jy buite speel op die trampolien of op die swaai onder die bome.
Hoe werk dit.

Stap 1:
Skep ‘n rekening.

Stap 2:
Kies jou vakke en
voeg by mandjie.

Stap 3:
Veilige betaling
deur Payfast.

Stap 4:
Meld aan en
luister aanlyn na
oudio-opnames.
Ideaal vir selfstandige leer!
Beskikbare vakke
Graad 6
Graad 6
Kwartaal 2
Natuur Wetenskappe
Via Afrika Handboek
R 50.00
Graad 6
Kwartaal 2
SOSIALE WETENSKAPPE
AARDRYKSKUNDE/GEOGRAFIE
Platinum Handboek
R 50.00